Dodekaëder
Voorkoms
Dodekaëder
Subklas van | veelvlak, dodekatoop |
---|---|
Voorafgegaan deur | elkfvlak |
Opgevolg deur | dertienvlak |
Bestudeer deur | ruimtemeetkunde |
Het faset polytoop | veelhoek |
Onderhou deur WikiProjek | WikiProjek Wiskunde |
'n Dodekaëder, of twaalfvlak, is 'n platoniese vaste liggaam (veelvlak) wat uit twaalf gelyke vyfhoeke bestaan wat in 20 hoekpunte ontmoet.
Platoniese vaste liggame | |||||
---|---|---|---|---|---|
Naam | tetraëder | heksaëder | oktaëder | dodekaëder | ikosaëder |
Puntgroep | Td | Oh | Oh | I | I |
Vlakke | 4 | 6 | 8 | 12 | 20 |
Vlaksoort | driehoek | vierkant | driehoek | vyfhoek | driehoek |
Hoekpunte | 4 | 8 | 6 | 20 | 12 |
Sye | 6 | 12 | 12 | 30 | 30 |