Diego Forlán
Voorkoms
Diego Forlán in 2014 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Diego Forlán Corazo | ||
Gebore | 19 Mei 1979 | ||
Geboorteplek | Montevideo, Uruguay | ||
Lengte | 1,80 m[1] | ||
Speelposisie | Vorentoe | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Cerezo Osaka | ||
Nommer | 10 | ||
Jeugloopbaan | |||
1990–1991 | Peñarol | ||
1991–1994 | Danubio | ||
1994–1997 | Independiente | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1997–2002 | Independiente | 80 | (37) |
2002–2004 | Manchester United | 63 | (10) |
2004–2007 | Villarreal | 106 | (54) |
2007–2011 | Atlético Madrid | 134 | (74) |
2011–2012 | Internazionale | 18 | (2) |
2012–2014 | Internacional | 34 | (10) |
2014– | Cerezo Osaka | 34 | (12) |
Nasionale span‡ | |||
2002–2014 | Uruguay | 112 | (36) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 22 April 2015. † Kere uitgedraf (Doele). |
Diego Forlán Corazo (Montevideo, 19 Mei 1979) is 'n Uruguaanse professionele sokkerspeler wat vir Cerezo Osaka speel en vanaf 2002 tot 2014 vir die Uruguaanse nasionale sokkerspan gespeel het. Na afloop van die Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 is hy as die beste speler van die toernooi aangewys.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Site oficial do Sport Club Internacional :: Grupo de Jogadores" (in Portugees). Internacional.com.br. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Julie 2017.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Diego Forlán.