Dharanindravarman I
Voorkoms
Dharanindravarman I | |
---|---|
Koning van die Khmer-ryk | |
Bewind | 1107-1113 |
Voorganger | Jayavarman VI |
Opvolger | Suryavarman II |
Dinastie | Khmer-ryk |
Dharanindravarman I (Khmer: ធរណីន្ទ្រវរ្ម័នទី១) was van 1107 tot 1113 koning van die Khmer-ryk. Hy het die troon bestyg ná die dood van sy jonger broer, Jayavarman VI.[1]:110 Hy was met sy broer se voormalige vrou, Vijayendralakshmi, getroud.[2]:153
Dharanindravarman is in 'n oorlog met sy kleinneef, Suryavarman II, gedood soos in die Ban That-inskripsie vervat.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Higham, C., 2001, The Civilization of Angkor, London: Weidenfeld & Nicolson, ISBN 9781842125847
- ↑ Coedès, George (1968). Walter F. Vella (red.). The Indianized States of Southeast Asia. vert. Susan Brown Cowing. University of Hawaii Press. ISBN 978-0-8248-0368-1.
- ↑ The Civilization of Angkor, Charles Higham, University of California Press, 2004, pp. 112-113.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia