De Panne
Voorkoms
De Panne | |
---|---|
Munisipaliteit | |
De Panne aan die Noordsee | |
Ligging van De Panne in die provinsie Wes-Vlaandere | |
Koördinate: 51°06′00″N 2°35′00″O / 51.10000°N 2.58333°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Wes-Vlaandere |
Regering | |
• Burgemeester | Ann Vanheste (DAS) |
Oppervlak | |
• Totaal | 23,9 km2 (9,23 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 10 748 |
• Digtheid | 449,77/km2 (1 164,9/vk. myl) |
Poskode | 38008 |
Skakelkodes | 058 |
Webwerf | www.depanne.be |
De Panne is 'n kusdorp en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere. Die munisipale gebied het ietwat meer as 10 000 inwoners. Dit is die mees westelike nedersetting in België en die mees suidelike oord langs die Belgiese kus.
Wikimedia Commons bevat media in verband met De Panne. |