Darrell Roodt
Voorkoms
Darrell Roodt | |
Geboortenaam | Darrell James Roodt |
---|---|
Geboorte | 28 April 1963 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Filmregisseur scenarioskrywer vervaardiger |
Rolprente | Jakhalsdans, Stilte |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Darrell James Roodt (gebore op 28 April 1963) is 'n Suid-Afrikaanse filmregisseur, scenarioskrywer en vervaardiger. Sy Zoeloe rolprent Yesterday (2004) was vir 'n Oscar in die kategorie Beste nie-Engelse Film genomineer. Hy was die regisseur van die Afrikaanse rolprent Jakhalsdans wat in 2010 vrygestel is.
Filmografie
[wysig | wysig bron]As regisseur:
- City of Blood (1983)
- Place of Weeping (1986)
- The Stick (1987)
- Tenth of a Second (1987)
- Jobman (1990)
- Sarafina! (1992)
- Father Hood (1993)
- To the Death (1993)
- Cry, the Beloved Country (1995)
- Dangerous Ground (1997)
- Second Skin (2000)
- Witness to a Kill (2001)
- Pavement (2002)
- Sumuru (2003)
- Dracula 3000 (2004) TV film
- Yesterday (2004)
- "Dirty Laundry" (2005) episode van die TV-series Charlie Jade
- Faith's Corner (2005)
- Cryptid (2006)
- Number 10 (2006)
- Lullaby (2008)
- Meisie (2007)
- Prey (2007)
- Ella Blue (2008) TV minireeks
- Zimbabwe (2008)
- Jakhalsdans (2010)
- Stilte (2012)
- Stealing Time (2013)
- Verskietende Ster (2014)
- Treurgrond (2015)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Darrell Roodt in die Internet-rolprentdatabasis
- Darrell Roodt op Channel24 Geargiveer 31 Julie 2008 op Wayback Machine