Cyclosia papilionaris
Voorkoms
Cyclosia papilionaris | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Arthropoda |
Klas: | Insecta |
Orde: | Lepidoptera |
Familie: | Zygaenidae |
Genus: | Cyclosia |
Spesie: | C. papilionaris
|
Binomiale naam | |
Cyclosia papilionaris | |
Sinonieme | |
|
Cyclosia papilionaris is 'n mot in die familie Zygaenidae. Dit is in 1773 deur Dru Drury beskryf. Dit word vanaf Thailand tot in die suide van China en in Andaman- en Nicobar-eilande, Indië, aangetref. Die habitat bestaan uit reënwoude en vogtige bladwisselende woude op hoogtes van tot 1 000 meter. [2]
Die larwes vreet Aporusa dioica.
Subspesies
[wysig | wysig bron]- Cyclosia papilionaris papilionaris (China)
- Cyclosia papilionaris adusta Jordan, 1907
- Cyclosia papilionaris australinda (Hampson, 1891) (Suid-Indië)
- Cyclosia papilionaris mekongensis Nakamura, 1974 (Laos)
- Cyclosia papilionaris nicobarensis Hering, 1922 (Nicobar-eilande)
- Cyclosia papilionaris nigrescens Moore, 1877 (Andaman-eilande)
- Cyclosia papilionaris philippinensis Draeseke, 1924 (Polilo)
- Cyclosia papilionaris venaria (Fabricius, 1775) (Bhoetan, Indië: Sikkim, Assam)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Cyclosia, Site of Markku Savela
- ↑ Caterpillars of the World - Cambodia