Cyanella
Voorkoms
Cyanella | |
---|---|
Cyanella lutea | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Cyanella Royen ex L.
|
Spesies | |
Sien teks. |
Cyanella (raaptol) is 'n genus wat hoort tot die familie Tecophilaeaceae. Die blomplante is meerjarig en geofiete. Daar is nege spesies in die genus en vyf is deel van die fynbos. Al die spesies kom in die winterreënval streek in Suid-Afrika voor. Die genus is die eerste keer in 1754 beskryf.[1]Die knolle is eetbaar indien dit gebraai word, dan lyk dit soos 'n raap of 'n tol - vandaar die groepsnaam van raaptol.[2]
Spesies[1]
[wysig | wysig bron]- Cyanella alba L.f. - Noord-Kaap, Wes-Kaap
- Cyanella aquatica Oberm. ex G.Scott - Noord-Kaap
- Cyanella cygnea G.Scott - Noord-Kaap
- Cyanella hyacinthoides Royen ex L. - Noord-Kaap, Wes-Kaap; genaturaliseer in Wes-Australia
- Cyanella lutea L.f. - Noord-Kaap, Oos-Kaap, Wes-Kaap
- Cyanella marlothii J.C.Manning & Goldblatt - Noord-Kaap
- Cyanella orchidiformis Jacq. - Noord-Kaap, Wes-Kaap
- Cyanella pentheri Zahlbr. - Noord-Kaap, Wes-Kaap
- Cyanella ramosissima (Engl. & Krause) Engl. & K.Krause - Namibië, Noord-Kaap
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Search for "Cyanella", World Checklist of Selected Plant Families, Royal Botanic Gardens, Kew, http://apps.kew.org/wcsp/, besoek op 2012-04-25
- ↑ John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4