Cofimvaba
Voorkoms
Cofimvaba | |
---|---|
Koördinate: 32°0′9″S 27°34′50″O / 32.00250°S 27.58056°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Chris Hani |
Munisipaliteit | Intsika Yethu |
Oppervlak | |
• Totaal | 21,19 km2 (8,18 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 8 783 |
• Digtheid | 414/km2 (1 070/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.5% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 0.5% |
• Swart mense | 98.3% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 93.1% |
• Engels | 2.6% |
• Ander | 4.3% |
Poskode (strate) | 5480 |
Poskode (posbusse) | 5480 |
Skakelkode | 047 |
Cofimvaba is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 8 783 gehad, waarvan 8 636 (98%) Swartes was.[2] Die naam van die dorp beteken letterlik 'knie die melksak van die bokvel'. Die naam is na aanleiding van die praktyk van die Temboes om melk in 'n bokvelsak te hou en die klonte fyn te kap wanneer die melk suur is.[3]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Cofimvaba". Sensus 2011.
- ↑ Hoofplek Cofimvaba Sensus 2011
- ↑ Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995 ISBN 1-86842-026-4