Claudia Black
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Claudia Black | |
Geboortenaam | Claudia Lee Black |
---|---|
Geboorte | 11 Oktober 1972 |
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Claudia Black (gebore 11 Oktober 1972) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Pitch Black (2000) en in die televisiereeks Farscape (1999).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2000: Pitch Black
- 2007: Stolen Life
- 2012: Strange Frame: Love & Sax
- 2013: Rain from Stars
- 2013: Necessary Evil: Super-Villains of DC Comics
- 2013: FedCon XXII
- 2019: Deus
- The Alchemist Agenda
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1994: A Country Practice
- 1996: City Life
- 1999: Farscape
- 2012: From the Mouths of Babes
- 2016: Containment
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1997: Amazon High
- 2001: Farscape Undressed
- 2005: Sci Fi Inside: Sci Fi Friday
- 2006: Sci Fi Inside: Stargate SG-1 200th Episode