Clarias
Voorkoms
Clarias Tydperk: Lower Plioseen - Onlangs
| |
---|---|
Clarias batrachus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Clarias Scopoli, 1777
|
Spesies | |
Baie, sien teks. | |
Sinonieme | |
Clarias, is 'n visgenus wat hoort tot die familie Clariidae. Die genus word maklik herken aan die kop van been, lang sagte dorsale en anale vinne, groot mond met vier pare baarde en die kamer bo die kieue met die asemhaalorgaan daarin. Daar is 32 spesies van die genus in Afrika waarvan ses in Suider-Afrika voorkom.
Spesies
[wysig | wysig bron]Die volgende spesies kom in Suider-Afrika voor:
- Clarias cavernicola - Spelonkbaber
- Clarias gariepinus - Skerptandbaber
- Clarias liocephalus - Sagkopbaber
- Clarias ngamensis - Stomptandbaber
- Clarias stappersii - Gevlekte baber
- Clarias theodorae - Slangbaber
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1