Landeryklopkloppie
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Cisticola juncidis)
Landeryklopkloppie | |
---|---|
C. j. cursitans (Kolkata, Indië) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. juncidis
|
Binomiale naam | |
Cisticola juncidis (Rafinesque, 1810)
|
Die Landeryklopkloppie (Cisticola juncidis) is 'n algemene standvoël in grasveld en landerye, veral in laaggeleë vogtige gebiede met digte graspolle. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Zitting Cisticola.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Cisticola juncidis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Landeryklopkloppie.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Landeryklopkloppie