Chosjeoetowo
Voorkoms
Chosjeoetowo Хошеутово | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 47°02′00″N 47°48′34″O / 47.03333°N 47.80944°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Charabali |
Bevolking | |
• Totaal | 2 300 |
Tydsone | UTC 04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416024 |
Chosjeoetowo (Russies: Хошеутово) is 'n dorpie in Charabali-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Chosjeoetowo Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee kleiner nedersettings, Achtoebinka en Lapas, insluit.
Chosjeoetowo lê op die linkeroewer van die Asjoeloekrivier. Die dorpie se naam kom van die naam van 'n Kalmikiese stam, die Chosjeoete.
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Chosjeoetowo 2 099 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 1 796 | 85,6% |
Russe | 215 | 10,2% |
Tartare | 19 | 0,9% |
Koemikke | 16 | 0,8% |
Nogais | 10 | 0,5% |
Maris | 7 | 0,3% |
Aware | 6 | 0,3% |
Oesbeke | 6 | 0,3% |
Kirgisiërs | 5 | 0,2% |
Tsjetsjniërs | 5 | 0,2% |
Azerbeidjanners | 4 | 0,2% |
Koreane | 4 | 0,2% |
Onbekend | 6 | 0,3% |
Totaal | 2 099 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 17 Julie 2023.