Steltloperagtiges
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Charadriiformes)
Charadriiformes | |
---|---|
Vanellus miles | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | Charadriiformes Huxley, 1867
|
Families | |
Sien teks. |
Steltloperagtiges (Charadriiformes) is 'n diverse orde van klein tot medium-groot voëls. Die orde omvat ongeveer 350 spesies wat reg oord die wêreld voorkom. Meeste spesies leef naby water en eet invertebrate of ander klein diertjies. Nietemin is sommige pelagies (seevoëls), sommige woon in woestyne en 'n paar kom in digte woude voor.
Taksonomie
[wysig | wysig bron]Die orde word in die volgende families onderverdeel:[1]
- familie Alcidae
- familie Burhinidae (dikkoppe)
- familie Charadriidae
- familie Chionididae
- familie Dromadidae
- familie Glareolidae
- familie Haematopodidae (tobies)
- familie Ibidorhynchidae
- familie Jacanidae (langtone)
- familie Laridae (meeue)
- familie Pedionomidae
- familie Pluvianellidae
- familie Pluvianidae
- familie Recurvirostridae
- familie Rhynchopidae (waterploeërs)
- familie Rostratulidae (goudsnippe)
- familie Scolopacidae (strandlopers en snippe)
- familie Stercorariidae (roofmeeue)
- familie Thinocoridae
- familie Turnicidae
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name