Ceraria fruticulosa
Voorkoms
Dwergwolftoon | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Taksonomiesjabloon ontbreek (fix): | Ceraria |
Spesie: | Sjabloon:Taksonomie/CerariaC. fruticulosa
|
Binomiale naam | |
Sjabloon:Taksonomie/CerariaCeraria fruticulosa (H.Pearson & Stephens) Bruyns & Klak, 2014
| |
Sinonieme | |
|
Die dwergwolftoon (Ceraria fruticulosa) is 'n boom wat aan die familie van Didiereaceae behoort. Die boom is inheems aan Namibië en Suid-Afrika en kom voor van suidelike Namibië tot in die Richtersveld en ooswaarts in die Gariepvallei tot in die Boesmansland.
Die boom se FSA-nommer is 104.2.[1]