Carrossel
Voorkoms
Taalgebruik moet nagegaan word: Die teks moet vir spelling, sinsbou en woordkeuse nagegaan word. Indien dit nie binne twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer. |
Carrossel | |
---|---|
Genre | Kindertelenovela Komedie Drama |
Skepper | Íris Abravanel |
Skrywer | Abel Santa Cruz |
Regisseur | Reynaldo Boury |
Besetting | Maisa Silva Guilherme Seta Rosanne Mulholland Larissa Manoela Jean Paulo Campos |
Openingstema | Carro-céu deur Priscilla Alcantara en Yudi Tamashiro |
Slottema | Carro-céu deur Priscilla Alcantara en Yudi Tamashiro |
Land van oorsprong | Brasilië |
Oorspronklike taal | Portugees |
Aantal episodes | 310 ( 252 Internasionale weergawe) |
Produksie | |
Vervaardigings-lokasie(s) | São Paulo, Brasilië |
Kamera-opstelling | Meervoudige kamera |
Speeltyd | 60 minute |
Vervaardigings-maatskappy(e) | SBT |
Vrystelling | |
Oorspronklike netwerk | SBT |
Oorspronklike vrystelling | Luafout in mw.lua op reël 143: field 'month' missing in date table |
Chronologie | |
Verwante reekse |
|
Eksterne skakels | |
Webwerf |
Carrossel is 'n Brasiliaanse kindertelenovela geskep deur Íris Abravanel en geskryf deur Abel Santa Cruz. Die telenovela van 21 Mei 2012 tot 26 Julie 2013 op SBT uitgesaai.[1][2] Dit is 'n Brasiliaanse remake van die Mexikaanse telenovela Carrusel.
Rolverdeling
[wysig | wysig bron]- Rosanne Mulholland as Professora Helena Fernandes
- Jean Paulo Campos as Cirilo Rivera
- Larissa Manoela as Maria Joaquina Medsen
- Maisa Silva as Valéria Ferreira
- Nicholas Torres as Jaime Palillo
- Stefany Vaz as Carmen Carrilho
- Guilherme Seta as Davi Rabinovich
- Aysha Benelli as Laura Gianolli
- Thomaz Costa as Daniel Zapata
- Lucas Santos as Paulo Guerra
- Gustavo Daneluz as Mário Ayala
- Ana Zimerman as Marcelina Guerra
- Konstantino Atan as Adriano Ramos
- Fernanda Concon as Alícia Gusman
- Victória Diniz as Bibi Smith
- Léo Belmonte as Jorge Cavalieri
- Esther Marcos as Margarida Garcia
- Matheus Ueta as Kokimoto Mishima
- João Lucas Takaki as Tom
- Lívia Andrade as Professora Suzana Bustamante
- Gustavo Wabner as Professor Renê Magalhães
- Fernando Benini as Firmino Gonçalves
- Márcia de Oliveira as Graça
- Noemi Gerbelli as Diretora Olívia Veider
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Folha de S. Paulo (9 Februarie 2015). "Novela 'Carrossel' ganha filme em julho; conheça dia a dia dos atores". Besoek op 22 Februarie 2015.
- ↑ "TV terá guerra teen às 20h30". Folha de S.Paulo. Besoek op 30 Oktober 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webwerf (in Portugees)
- Carrossel op IMDb