Carl Spaatz
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Carl Andrew Spaatz (gebore Spatz; 28 Junie 1891 - 14 Julie 1974), bynaam "Tooey", was 'n Amerikaanse generaal in die Tweede Wêreldoorlog. As bevelvoerder van Strategiese Lugmagte in Europa in 1944, het hy suksesvol aangedring op die bomaanval op die vyand se olieproduksiefasiliteite as 'n prioriteit bo ander teikens. Hy word in 1947 stafhoof van die nuutgestigte Amerikaanse Lugmag.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Carl Spaatz.