Cara Gee
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cara Gee | |
Geboorte | 2 September 1983 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cara Gee (gebore 2 September 1983) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Empire of Dirt (2013), The Carmilla Movie (2017), en Trouble in the Garden (2018), en in die televisiereeks The Expanse (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: Empire of Dirt
- 2017: The Carmilla Movie
- 2017: Sundowners
- 2018: Trouble in the Garden
- 2018: Lone Wolf Survival Kit
- Red Rover
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2011: Katie Chats
- 2014: Strange Empire
- 2015: The Expanse
- 2016: Inhuman Condition
- 2017: The Neddeaus of Duqesne Island
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Cara Gee in die Internet-rolprentdatabasis
- Cara Gee op Twitter