Byz
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Byz | |
---|---|
Geboortenaam | Andreas Jorma Byström |
Ook bekend as | Byz |
Gebore | 27 Mei 1984 Sala (Swede) |
Genres | Hip-hop, klets |
Beroep(e) | Musikant |
Jare aktief | 1999 — hede |
Byz is die verhoognaam van die Sweedse hip-hop- en kletskunstenaar Andreas Jorma Byström, gebore 27 Mei 1984, Sala (Swede). Hy het sy musiekloopbaan in 1999 afgeskop met die groep Inte Helt Oskyldiga en veral met die vrystelling van sy eerste album There is still a party going on. In 2004 het Byz amper die musiekindustrie verlaat, maar het hy van plan verander en die album From here to somewhere later daardie jaar uitgereik. Albumverkope was aanvanklik aan familie en vriende, maar met behulp van die internet het verkope geklim.
In 2005 het hy sy eerste Sweedstalige album Når toppen av botten i en sjuttis vrygestel. Die enkelsnit "Karatefylla" van sy mees onlangse album Fett av dig het een van sy gewildste snitte geword.
Diskografie
[wysig | wysig bron]- Vadå (2001)
- There is still a party going on (2003)
- From here to somewhere (2004)
- Når botten i toppen av en sjuttis (2005)
- Fett av dig (2007)
Enkelspelers
[wysig | wysig bron]- Do You Wanna Fuck (2004)