Byron Palmer
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Byron Palmer | |
Geboorte | 21 Junie 1920 |
---|---|
Sterfte | 30 September 2009 (op 89) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Byron Palmer (21 Junie 1920 – 30 September 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tonight We Sing (1953), Man in the Attic (1953), Ma and Pa Kettle at Waikiki (1955), en The Best Things in Life Are Free (1956).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1953: Tonight We Sing
- 1953: Man in the Attic
- 1955: Ma and Pa Kettle at Waikiki
- 1956: The Best Things in Life Are Free
- 1956: Emergency Hospital
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1951: Bride and Groom
- 1955: This Is Your Music
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1949: The Robert Q. Lewis Christmas Show