Bukan
Voorkoms
Bukan | |
---|---|
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Iran |
Provinsie | Wes-Azerbeidjan |
Koördinate | 36°42′N 45°08′E / 36.700°N 45.133°O |
Gestig op | 3de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 300 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 175 065 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
Tydsone | IRST / UTC 3:30 |
- Somertyd | IRDT / UTC 4:30 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf |
Bukan (Persies: بۆکان") is 'n Koerdies-bewoonde stad wat in die provinsie Wes-Azerbeidjan in die noordweste van Iran geleë is. Die stad lê suid van die Oroemijeh-meer in 'n smal vallei op ongeveer 1 300 m bo seespieël.
Die stad het ongeveer 175 065 inwoners (2012).[1] Die bevolking bestaan hoofsaaklik uit drie verskillende stamme, waarvan die Piranese die belangrikste is, en na wie die stad ook vernoem is.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "World Gazetteer, bevolkingsgetalle". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2012. Besoek op 29 Oktober 2013.