Bruchsal
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Baden-Württemberg |
Koördinate | 49°08′N 8°36′O / 49.133°N 8.600°O |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 93 vk km |
Hoogte bo seevlak | 114 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2010) | 43 224[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 465/vk km |
Tydsone | UTC 1 (MET) |
- Somertyd | UTC 2 (MEST) |
Burgemeester | Cornelia Petzold-Schick |
Amptelike Webwerf | www.bruchsal.de Geargiveer 9 Augustus 2007 op Wayback Machine |
Bruchsal is 'n stad in die deelstaat Baden-Württemberg, Duitsland. Die stad is 20 km noordelik van die stad Karlsruhe geleë. Teen 2011 was die inwonertal 43 224. Die naam Bruchsal het dieselfde etimologiese oorsprong as Brussel en is 'n samestellling van die Oudhoogduitse woorde broca (moeras) en sali (gebou).