Breëkoparend
Voorkoms
Breëkoparend | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Polemaetus Heine, 1890
|
Spesie: | P. bellicosus
|
Binomiale naam | |
Polemaetus bellicosus (Daudin, 1800)
| |
verspreiding |
Die Breëkoparend (Polemaetus bellicosus) is die grootste arend in Afrika. In Engels staan die roofvoël bekend as die Martial eagle.
Breëkoparende word 76 tot 96 cm lank en het 'n vlerkspan van 188–260 cm. Omdat hulle so groot is kan hulle klein wildsbokke (soos duikers) vang en vreet, hoewel dit te groot is om na hul neste te dra.
-
In Masai Mara, Kenia
-
'n Onvolwasse breëkoparend
-
'n Jong breëkoparend
-
'n Groot breëkoparend, waarskynlik 'n wyfie, in die Krugerwildtuin
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bronne
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Breëkoparend.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Breëkoparend