Boezan-razezd
Voorkoms
Boezan-razezd Бузан-разъезд | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°43′55″N 48°01′38″O / 46.73194°N 48.02722°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Krasnojarski |
Bevolking | |
• Totaal | 10 |
Tydsone | UTC 04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416168 |
Boezan-razezd (Russies: Бузан-разъезд) is 'n klein dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Sejitofka Plaaslike Munisipaliteit en lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta. Die dorpie se naam kom van die name van die nabygeleë Boezanrivier en die plaaslike treinstasie.
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Boezan-razezd 13 inwoners gehad. Etniese Karagasjiërs, 'n subgroep van die Nogais, vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Nogais | 6 | 46,2% |
Kasakke | 3 | 23,1% |
Onbekend | 4 | 30,8% |
Totaal | 13 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 27 Julie 2023.