Blaise Nkufo
Voorkoms
Blaise Nkufo in 2007 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Blaise Isetsima Nkufo | ||
Gebore | 25 Mei 1975 | ||
Geboorteplek | Kinshasa, Zaïre | ||
Lengte | 1,88 m | ||
Speelposisie | Aanvaller | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1993–1994 | Lausanne | 2 | (0) |
1994–1995 | Echallens | 16 | (9) |
1995–1996 | Al-Arabi | 12 | (6) |
1996–1997 | Yverdon | 35 | (12) |
1997–1998 | Lausanne | 34 | (18) |
1998–2000 | Grasshopper | 18 | (4) |
1999–2000 | → Lugano (leen) | 21 | (14) |
2000–2001 | Lucerne | 19 | (7) |
2001–2002 | 1. FSV Mainz 05 | 42 | (20) |
2002–2003 | Hannover 96 | 9 | (0) |
2003–2010 | Twente | 223 | (114) |
2010 | Seattle Sounders FC | 11 | (5) |
Totaal | 442 | (200) | |
Nasionale span | |||
2000–2010 | Switserland | 34 | (7) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele). |
Blaise Isetsima Nkufo (gebore op 25 Mei 1975 in Kinshasa, ) is 'n voormalige Switserse professionele sokkerspeler. Hy is 'n aanvaller en het vir verskeie klubs gespeel, maar sy grootste suksesse by FC Twente behaal.
Erelys
[wysig | wysig bron]- 1x kampioen Qatar (1996)
- 1x Schweizer Cup (1998)
- 1x Intertoto beker (2006)
- 1x kampioen Nederland (2010)
- 1x US Open Cup (2010)