Bidhya Devi Bhandari
Voorkoms
Bidhya Devi Bhandari विद्यादेवी भण्डारी | |
Bidya Devi Bhandari in 2019 | |
2de President van Nepal
| |
Ampstermyn 29 Oktober 2015 – 12 Maart 2023 | |
Vise | Nanda Kishor Pun |
---|---|
Eerste minister | Pushpa Kamal Dahal Sher Bahadur Deuba Khadga Prasad Oli |
Voorafgegaan deur | Ram Baran Yadav |
Opgevolg deur | Ram Chandra Poudel |
Minister van Verdediging
| |
Ampstermyn 25 Mei 2009 – 6 Februarie 2011 | |
President | Ram Baran Yadav |
Eerste minister | Madhav Kumar Nepal |
Voorafgegaan deur | Ram Bahadur Thapa |
Opgevolg deur | Bijaya Kumar Gachchhadar |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 19 Junie 1961 Mane Bhanjyang, Nepal |
Politieke party | Kommunistiese Party van Nepal (tot 2015) Onafhanklik(sedert 2015) |
Eggenoot/-note | Madan Bhandari (1952–1993) |
Kind(ers) | 2 |
Religie | Hindoeïsme |
Bidhya Devi Bhandari (Nepalees: विद्या देवी भण्डारी; gebore 19 Junie 1961) het van 2015 tot as die president van Nepal gedien. Sy was die eerste vroulike president van Nepal.[1][2][3] Sy was ook die adjunkvoorsitter van die Kommunistiese Party van Nepal.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Nepal gets first woman President". The Hindu. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Februarie 2020. Besoek op 5 Augustus 2016.
- ↑ (en) "Bidhya Devi Bhandari elected Nepal's first female president". BBC. Besoek op 12 Maart 2023.
- ↑ (en) "Bidya Devi Bhandari elected first woman President of Nepal". Kantipur News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018. Besoek op 5 Augustus 2016.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bidhya Devi Bhandari.