Bespreking:WikiWoordeboek
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die WikiWoordeboek-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van WikiWoordeboek
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Projekbenaming
[wysig bron]Ons het tans die volgende benaminge vir hierdie projek:
- WikiWoordeboek, soos op Wikipedia genoem
- Wikiwoordeboek, soos in die logo op wikt:
- Wiktionary; die domeinnaam van die projek is af.wiktionary.org.
Adriaan Joubert (kontak) 08:14, 27 Februarie 2017 (UTC)
- Ek dink die twee hoofletters is 'n bietjie snaaks en 'n neerlandisme (Die Nederlandse weergawe heet WikiWoordenboek). Die woord wiktionary beteken wat anders: enige weergawe in watter taal ook. Die Afrikaanse een heet Wikiwoordeboek. Jcwf (kontak) 18:56, 27 Februarie 2017 (UTC)