Bespreking:Voël
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Voël-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Voël
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
phylum
[wysig bron]Faresh, miskien moet ons standardiseer: ek dink die regte woord vir die "stam" van jou taksoboks is "phylum", 'n skakel wat reeds blou is; en die formatering van hierdie taksoboks is van so 'n aard dat "klas" ook as 'n rooi skakel vertoon, terwyl dit ook al reeds blou is. --Nomdeplume 06:14, 26 Mei 2006 (UTC)
- Mmm, daar is 'n idee gebruik waarvan ek nie bewus was nie. die {{msg:-ding lyk interessant. Kyk bv. na Sjabloon:Classis. Dan kan ons eerder daardie sjablone regmaak, en so kan mens waarskynlik maklik kopieer en plak vanaf ander tale (ek neem aan dat dit dalk 'n konvensie is elders). Miskien kan dit goed werk. Die beter skakels is natuurlik belangrik. Dus moet ons net daardie sjablone aanpas. --Alias 06:47, 26 Mei 2006 (UTC)
- Gedoen. --Nomdeplume 16:29, 26 Mei 2006 (UTC)
- Dit lyk my ek het die hele ding heeltemal verkeerd verstaan. Ek dog sjablone met die selfde name word by Engelse gebruik, en mens kan dit net kopieer en plak, maar lyk my ek het dit heeltemal verkeerd gehad. Ignoreer gerus. --Alias 06:12, 29 Mei 2006 (UTC)
Stukkende eksterne skakel
[wysig bron]During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!