Bespreking:Stereo-isomeer
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Stereo-isomeer-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Stereo-isomeer
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Sin
[wysig bron]"Indien 'n molekuul nie self die simmetrie van 'n spieëlvlak besit nie, is dit vir molekules ook die geval."
Die bostaande sin is nie vir my 100% duidelik nie en kan miskien duideliker geskryf word. JMK (kontak) 15:44, 25 Januarie 2016 (UTC)