Bespreking:Kransduif
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Kransduif-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Kransduif
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Daar is 'n inligtingsbord by Giant's Castle (op die staproete na die grotte) wat die spesie se Afrikaanse naam as "bosduif" aandui. Ek vermoed egter dat dit nie heeltemal reg is nie. Groete. Frank (kontak) 10:46, 21 September 2014 (UTC)
- Stem saam met jou, dit moet heel waarskynlik "kransduif" wees. Aliwal2012 (kontak) 12:46, 21 September 2014 (UTC)