Gaan na inhoud

Beregowoi (Wolodarski-rajon)

Koördinate: 46°16′31″N 48°27′59″O / 46.27528°N 48.46639°O / 46.27528; 48.46639
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Beregowoi

Береговой
Dorpie
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Beregowoi is in Astrachan-oblast
Beregowoi
Beregowoi
Die ligging van Beregowoi in Astrachan-oblast
Koördinate: 46°16′31″N 48°27′59″O / 46.27528°N 48.46639°O / 46.27528; 48.46639
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonWolodarski
Bevolking
 • Totaal163
TydsoneUTC 04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416198

Beregowoi (Russies: Береговой) is 'n klein Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Soeltanofka Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Die dorpie se oorspronklike naam was Sjajtan-Aoel of Sjajtani. Dit is in 1965 deur die Sowjetregering herdoop.[1]

Demografie

[wysig | wysig bron]

Volgens Sensus 2010 het Beregowoi 163 inwoners gehad, van wie almal etniese Kasakke was.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Указ Президиума ВС РСФСР от 19.04.1965 г. "О переименовании некоторых населённых пунктов Астраханской области"". Ведомости Верховного Совета РСФСР (in Russies) (16). 1965.
  2. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 14 Julie 2023.