Baiji
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Baiji | |
---|---|
Illustrasie van die baiji | |
Vergelyking in grootte met 'n volwasse mens | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | Lipotidae
|
Genus: | Lipotes
|
Spesie: | L. vexillifer
|
Binomiale naam | |
Lipotes vexillifer Miller, 1918
| |
Natuurlike verspreiding van die Baiji |
Die Baiji (Lipotes vexillifer) was 'n varswaterdolfyn wat net in die Yangtzerivier in China voorgekom het. In 2008 is verklaar dat dit funksioneel uitgestorwe is. Dit het vir sowat 20 miljoen jaar op aarde bestaan. Die laaste een is in Augustus 2007 gesien.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Smith, B.D., Zhou, K., Wang, D., Reeves, R.R., Barlow, J., Taylor, B.L. & Pitman, R. (2008). Lipotes vexillifer. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 7 Oktober 2008.