Baibek
Voorkoms
Baibek Байбек | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°39′00″N 48°27′25″O / 46.65000°N 48.45694°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Krasnojarski |
Bevolking | |
• Totaal | 1 911[1] |
Tydsone | UTC 04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416156 |
Baibek (Russies: Байбек, Kasaks: Baýbek) is 'n Kasakse dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Baibek Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier kleiner nedersettings insluit en op die grens met Kasakstan lê. Die dorpie se naam kom van die Kasakse woorde vir "ryk edelman".
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Baibek 1 908 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 1820 | 95,4% |
Nogais | 29 | 1,5% |
Tartare | 25 | 1,3% |
Russe | 13 | 0,7% |
Oesbeke | 3 | 0,2% |
Onbekend | 18 | 0,9 |
Totaal | 1908 | 100% |
Geografie
[wysig | wysig bron]Baibek is geleë aan die Kigatsjrivier, 22 km noordoos van Krasni Jar met die pad. Mali Aral is die naaste dorpie.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Всероссийская перепись населения 2010 года. 1. Численность и размещение населения Астраханской области" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 27 Augustus 2018. Besoek op 20 Maart 2019.
- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 27 Julie 2023.
- ↑ Расстояние от Красного Яра до Байбека