Vlei-uil
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Asio capensis)
Vlei-uil | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. capensis
|
Binomiale naam | |
Asio capensis (Andrew Smith, 1834)
|
Die Vlei-uil (Asio capensis) is 'n algemene standvoël en nomade in vleie en vogtige grasveld maar vermy digte plate riete. Die uil is minder naglewend as die meeste ander uile. Die voël is 35 – 38 cm lank en 230 – 370 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Marsh Owl.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Asio capensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)