Gaan na inhoud

Armeense kalender

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Armeense kalender is 'n kalender wat van Armeense syfers gebruik maak. Die kalender begin in 552 n.C. en merk die begin van die Armeense tydperk.

Datums word aangedui deur die letters ԹՎ (wat beteken: in die jaar) gevolg deur een tot vier letters vanuit die Armeense alfabet, waarvan elk vir een Armeense syfer staan. Om dit in standaard jare te vertaal, tel eenvoudig 551 by. As voorbeeld, as jy die inskripsie ԹՎ ՈՀԳ sien, kyk in die tabel hieronder en bereken die jaar as 600 70 3 551= die jaar 1224.


Armeense syfers
Armeens Transliterasie Arabies
Ա A 1
Բ B 2
Գ G 3
Դ D 4
Ե E 5
Զ Z 6
Է E 7
Ը Ě 8
Թ T‘ 9
Ժ Ž 10
Ի I 20
Լ L 30
Խ X 40
Ծ C 50
Կ K 60
Հ H 70
Ձ J 80
Ղ Ł 90
Ճ Č 100
Մ M 200
Յ Y 300
Ն N 400
Շ Š 500
Ո O 600
Չ Č‘ 700
Պ P 800
Ջ J 900
Ռ 1000
Ս S 2000
Վ V 3000
Տ T 4000
Ր R 5000
Ց C‘ 6000
Ւ W 7000
Փ P‘ 8000
Ք K‘ 9500