Arliss Howard
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Arliss Howard | |
Geboortenaam | Leslie Richard Howard |
---|---|
Geboorte | 18 Oktober 1954 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1983–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Arliss Howard (gebore 18 Oktober 1954) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Full Metal Jacket (1987), The Lost World: Jurassic Park (1997), The Time Traveler's Wife (2009), en Moneyball (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1984: Door to Door
- 1985: The Lightship
- 1986: Shooting 'Full Metal Jacket'
- 1987: Full Metal Jacket
- 1987: Plain Clothes
- 1990: Men Don't Leave
- 1992: CrissCross
- 1993: Wilder Napalm
- 1997: The Lost World: Jurassic Park
- 1998: The Lesser Evil
- 2001: Big Bad Love
- 2004: Dandelion
- 2005: Chaos and Order: Making American Theater
- 2009: The Time Traveler's Wife
- 2011: Moneyball
- 2017: Mosaic
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2010: Rubicon
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1991: Iran: Days of Crisis
- 1992: Those Secrets
- 1992: Till Death Us Do Part
- 1995: The Infiltrator
- 1996: Beyond the Call
- 1996: The Man Who Captured Eichmann
- 1997: Old Man
- 1999: You Know My Name
- 2005: Dawn Anna