Swartkopkleinjantjie
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Apalis melanocephala)
Swartkopkleinjantjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. melanocephala
|
Binomiale naam | |
Apalis melanocephala (Fischer & Reichenow, 1884)
|
Die swartkopkleinjantjie (Apalis melanocephala) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat leef in die blaredak van laagland- en rivierbos; veral waar daar verstrengelde rankplante is. Die voël is 13 cm groot en weeg 9 gram en kom voor in sentraal Mosambiek. In Engels staan die voël bekend as die Black-headed Apalis.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Apalis melanocephala". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)