Anna Quayle
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Anna Quayle | |
Geboortenaam | Anne V. M. Quayle |
---|---|
Geboorte | 6 Oktober 1932 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Katy Mcconnell |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1964–1999 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anna Quayle (gebore 6 Oktober 1932) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Hard Day's Night (1964), Casino Royale (1967), en Chitty Chitty Bang Bang (1968), en in die televisiereeks The Avengers (1961).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1964: A Hard Day's Night
- 1967: Casino Royale
- 1967: Smashing Time
- 1968: Chitty Chitty Bang Bang
- 1974: Mistress Pamela
- 1978: Adventures of a Plumber's Mate
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1961: The Avengers
- 1969: Girls About Town
- 1969: Join Jim Dale
- 1972: Grubstreet
- 1973: What's My Line?
- 1982: Father Charlie
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1978: The Light Princess
- 1987: Kin of the Castle
Video's
[wysig | wysig bron]- 2002: Things They Said Today