Amrum
Voorkoms
Amrum | |
---|---|
Nasa-Satellietbeeld van Amrum | |
Geografie | |
Ligging | Noord-Friesland, Sleeswyk-Holstein, Waddesee |
Koördinate | 54°39′6″N 8°20′11″O / 54.65167°N 8.33639°O
|
Oppervlakte | 20,46 km² |
Hoogste punt | A Siatler 32 m |
Administrasie | |
Duitsland | |
Deelstaat | Sleeswyk-Holstein
|
Demografie | |
Bevolking | 2 247
|
Bevolkingsgroepe | Duitsers, Friese |
Amrum (in die eilanddialek Öömrang: Oomram) is 'n Noord-Friese eiland wat suid van Sylt en wes van Föhr geleë is. Administratief behoort dit aan die administratiewe distrik Nordfriesland van die Duitse deelstaat Sleeswyk-Holstein.