Aloe neilcrouchii
Voorkoms
Aloe neilcrouchii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. neilcrouchii
|
Binomiale naam | |
Aloe neilcrouchii Klopper & Gideon F.Sm., 2010
|
Aloe neilcrouchii is 'n aalwyn wat endemies aan KwaZulu-Natal is, waar dit voorkom in die Middeland. Die aalwyn is redelik onbekend en eers in 2010 geklassifiseer. Dit bestaan uit 'n klein populasie van slegs 450–830 plante. Geen plaaslike name kan vir die spesie gevind word nie.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Aloe neilcrouchii.
]