Aloe falcata
Voorkoms
Aloe falcata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. falcata
|
Binomiale naam | |
Aloe falcata Baker, 1880
|
Aloe falcata is 'n aalwyn wat endemies aan die Noord-Kaap en Wes-Kaap is en kom in Namakwaland en die Richtersveld voor.