Alan Walker
Voorkoms
Alan Walker | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Gebore | 24 Augustus 1997[1] Northampton, Engeland |
Oorsprong | Noorweë |
Genres | Electro house, progressief house |
Beroep(e) | Musiekprodusent, DJ |
Instrumente | Sintetiese klavier, klavier |
Jare aktief | 2012–nou |
Webwerf | alanwalker.no |
Alan Olav Walker (24 Augustus 1997[1] in Northampton, Engeland) is 'n Noors-Britse musiekprodusent en DJ. Hy het in 2015 bekend geword vir sy liedjie "Faded", wat vinnig in baie lande gewild geword het.
Hy is in 1997 in Engeland gebore, maar het in 1999 met sy familie na Noorweë verhuis.[2] Sy vader is Brits en sy moeder is Noors.
Diskografie
[wysig | wysig bron]Liedjies
[wysig | wysig bron]- "Faded" (2015)
- "Sing Me to Sleep" (2016)
- "Alone" (2016)
- "Tired" (feat. Gavin James) (2017)
- "The Spectre" (2017)
- "All Falls Down" (feat. Noah Cyrus en Digital Farm Animals) (2017)
- "Ignite" (feat. K-391, Julie Bergan en Seungri) (2018)
- "Darkside" (feat. Au/Ra en Tomine Harket) (2018)
- "Diamond Heart" (feat. Sophia Somajo) (2018)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Litleskare, Tord (8 Desember 2017). "Feirer bursdagen i hjembyen med massivt show" (in Noors). GAFFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Oktober 2018. Besoek op 3 November 2018.
- ↑ "Alan Walker droppar maska" (in Noors). NRK. 9 November 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 November 2016. Besoek op 3 November 2018.