Afrikaanse snip
Voorkoms
Afrikaanse snip | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. nigripennis
|
Binomiale naam | |
Gallinago nigripennis Bonaparte, 1839
|
Die Afrikaanse snip (Gallinago nigripennis) is 'n algemene standvoël en kom voor in sentraal en die ooste van Suider-Afrika. Die voël word 28 – 30 cm groot en weeg 110 - 140 gram met 'n vlerkspan van 45 cm. In Engels staan die voël bekend as die African snipe.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Gallinago nigripennis. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Gallinago nigripennis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)