African Bank
Voorkoms
African Bank | |
Tipe | Privaat-maatskappy |
---|---|
Gestig | |
Hoofkantoor | Midrand, Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika |
Sleutelpersone | Leonidas Kirkinis (besturende direkteur en hoof uitvoerende beampte) |
Industrie | Bankwese, finansiële dienste |
Produkte | Lenings, kontrole, spaar, beleggings, debietkaarte |
Webwerf | africanbank.co.za |
African Bank Investments 2015-01-10 | |
Na die ineenstorting van African Bank se aandeelprys van R6.88 op 5 Augustus 2014 tot R2.70 op 6 Augustus 2014 en tot 31c op 7 Augustus 2014, is handel daarin op die JSE gestaak.
Die laaste prys waarvoor 'n African Bank-aandeel oor die toonbank verhandel het wat openbaar bekend is, was 5c op 15 Augustus 2014.[1][2] | |
Simbool | ABL |
---|---|
Goedgekeur | 20 000 000 |
Uitgereik | 13 523 029 |
Sluitingsprys | ZAR 0,31 |
Beurswaarde | ZAR 4 miljoen |
Aandeelhouers | |
Openbare Beleggingskorporasie | 15.05% |
Coronation Asset Management | 8.28% |
Allan Gray | 6.88% |
Ou Mutual | 6.33% |
Momentum Asset Management | 5.50% |
Eyomhlaba Investment Holdings | 5.50% |
Sanlam Investment Management | 5.08% |
Genesis Asset Managers | 5.07% |
Liberty Life Group | 5.05% |
JP Morgan Asset Management | 3.76% |
African Bank is 'n kommersiële bank in Suid-Afrika. Die bank is deur die Reserwebank van Suid-Afrika as 'n "plaaslik-beheerde bank" gelisensieer. Dit is 'n filiaal die houermaatskappy, African Bank Investments Limited (Abil). Die bank se hoofkantoor is in Midrand, Suid-Afrika geleë. In 2014 het hulle ongeveer 3 miljoen kliënte gehad.
Die bank het in ‘n ses maande periode tot en met Maart 2014 ‘n verlies van R3,1 miljard getoon. Op 10 Augustus 2014 het die president van die reserwebank, Gill Marcus aangekondig dat hulle African Bank onder kuratorskap plaas. Die maatreël is in plek gestel om die bank se deposante, aandeelhouers, krediteure en kliënte te beskerm.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2015. Besoek op 10 Januarie 2015.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2015. Besoek op 10 Januarie 2015.
- ↑ African Bank onder kuratorskap geplaas, Maroela Media, 10 Augustus 2014
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met African Bank Limited. |