Aeolis Mons
Voorkoms
Aeolis Mons | ||||
Die Curiosity-verkenningstuig het op 6 Augustus 2012 naby die voet van Aeolis Mons geland. | ||||
Soort | Berg | |||
Ligging | Gale-krater, Mars | |||
Hoogte | 5,5 km | |||
Ontdekking | ||||
Ontdekker | Nasa | |||
|
Aeolis Mons, of Berg Aeolis, is ’n berg op die planeet Mars. Dit vorm ’n piek binne die Gale-krater en is sowat 5,5 km hoog.
Die verkenningstuig Curiosity het op 6 Augustus 2012 naby die voet van Aeolis Mons geland.[1][2] Dit het in Junie 2013 ’n reis van 8 km na die voet van die berg begin. Dit sou ’n jaar neem en stilhouplekke insluit om die plaaslike terrein te verken.[3]
Op 11 September 2014 het Nasa aangekondig Curiosity het Aeolis Mons bereik.[4] Dit sal daar meer probeer uitvind oor die planeet se geskiedenis.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ NASA Staff (10 Augustus 2012). "Curiosity's Quad – IMAGE" (in Engels). Nasa. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2019. Besoek op 11 Augustus 2012.
- ↑ Agle, DC; Webster, Guy; Brown, Dwayne (9 Augustus 2012). "NASA's Curiosity Beams Back a Color 360 of Gale Crate" (in Engels). Nasa. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2019. Besoek op 11 Augustus 2012.
- ↑ Staff (5 Junie 2013). "From 'Glenelg' to Mount Sharp". Nasa (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2016. Besoek op 6 Junie 2013.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ Webster, Guy; Agle, DC; Brown, Dwayne (11 September 2014). "NASA's Mars Curiosity Rover Arrives at Martian Mountain". Nasa (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2020. Besoek op 11 September 2014.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Aeolis Mons.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia