Adhir Kalyan
Voorkoms
Adhir Kalyan | |
Geboorte | 4 Augustus 1983 |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Adhir Kalyan (gebore 4 Augustus 1983) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fired Up! (2009), Youth in Revolt (2009), Paul Blart: Mall Cop (2009), en No Strings Attached (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: Fired Up!
- 2009: Youth in Revolt
- 2009: Paul Blart: Mall Cop
- 2011: No Strings Attached
- 2014: Buttwhistle
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2007: Aliens in America
- 2007: Rules of Engagement
- 2012: KCAL 9 News Weekend Report
- 2016: Second Chance
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2016: Square Roots
- 2017: Brothered Up
- 2018: Making Friends