8 Flora
Voorkoms
![]() ’n Ligkurwegebaseerde 3D-model van Flora. | |
Ontdekking | |
---|---|
Ontdek deur | J.R. Hind |
Datum | 18 Oktober 1847 |
Kleinplaneet-benaming | (8) Flora |
Kleinplaneet-kategorie | Asteroïdegordel |
Etimologie | Flora (mitologie) |
Wentelbaaneienskappe[1] | |
Epog 26 November 2005 | |
Afelium | 2,546 AE |
Perihelium | 1,858 AE |
Halwe lengteas | 2,202 AE |
Wentelperiode | 1193,549 d |
Gem. anomalie | 156,401° |
Baanhelling | 5,886° |
Lengteligging van stygende nodus | 111,011° |
Periheliumhoek | 285,128° |
Fisiese eienskappe |
|
Afmetings | 136 × 136 × 113 km[2] 145 × 145 × 120 km[3] |
Massa | 8,47×1018 kg[2] 4,3×1018 kg[4] |
Gem. digtheid | 3,13±1,43 g/cm3[2] |
Rotasieperiode | 0,533 d[1] |
Spektraaltipe: | S-tipe[1] |
Skynmagnitude | 7,9[5] tot 11,6 |
Absolute magnitude | 6,49[1] |
Hoekgrootte | 0,21" tot 0,053" |
Flora (kleinplaneetnaam: 8 Flora) is ’n groot, helder voorwerp in die asteroïdegordel. Dit is die heel binneste "groot" asteroïde; geen asteroïde wat nader aan die Son lê, het ’n deursnee van meer as 25 km, of 2⁄11 dié van Flora, nie. Voor die ontdekking van die klein 149 Medusa was Flora se wentelbaan gemiddeld die naaste aan die Son.[6] Dit is die sewende helderste asteroïde, met ’n skynbare magnitude van 8,7 by opposisie.[7] Flora kan ’n magnitude van 7,9 bereik by ’n gunstige opposisie naby perihelium, soos in November 2007.
Flora kan die kernoorblyfsel van ’n uiters verhitte, termies ontwikkelde, gedifferensieerde planetesimaal wees wat later versteur is.[8]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "JPL Small-Body Database Browser: 8 Flora" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 27 November 2008.
2008-04-14 last obs
- ↑ 2,0 2,1 2,2 Jim Baer (2008). "Recent Asteroid Mass Determinations". Personal Website. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2019. Besoek op 27 November 2008.
- ↑ Torppa, Johanna; Kaasalainen, Mikko; Michalowski, Tadeusz; Kwiatkowski, Tomasz; Kryszczynska, Agnieszka; Denchev, Peter; et al. (Augustus 2003). "Shapes and rotational properties of thirty asteroids from photometric data". Icarus. 164 (2): 346–383. Bibcode:2003Icar..164..346T. doi:10.1016/S0019-1035(03)00146-5. Besoek op 1 Junie 2018.
- ↑ Michalak, G. (Augustus 2001). "Determination of asteroid masses. II. (6) Hebe, (10) Hygiea, (15) Eunomia, (52) Europa, (88) Thisbe, (444) Gyptis, (511) Davida and (704) Interamnia" (PDF). Astronomy and Astrophysics: 703–711. Bibcode:2001A&A...374..703M. doi:10.1051/0004-6361:20010731. Besoek op 1 Junie 2018.
- ↑ Donald H. Menzel; Jay M. Pasachoff (1983). A Field Guide to the Stars and Planets (2nd uitg.). Boston, MA: Houghton Mifflin. p. 391. ISBN 0-395-34835-8.
{{cite book}}
: Onbekende parameter|last-author-amp=
geïgnoreer (hulp) - ↑ Binsel, Richard P.; Gehrels, Tom and Matthews, Mildred Shapley (editors); Asteroids II; 1989, University of Arizona Press; ble. 1038-1040. ISBN 0-8165-1123-3
- ↑ The Brightest Asteroids (geargiveer)
- ↑ Gaffey, Michael (1984). "Rotational spectral variations of asteroid (8) Flora: Implications for the nature of the S-type asteroids and for the parent bodies of the ordinary chondrites". Icarus. 60 (1): 83–114. Bibcode:1984Icar...60...83G. doi:10.1016/0019-1035(84)90140-4.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 8 Flora.
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia