in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
8 Desember is die 342ste dag (343ste in 'n skrikkeljaar ) van die jaar soos uitgereken met die Gregoriaanse kalender . Daar bly nog 23 dae in hierdie jaar oor.
65 v.C. – Quintus Horatius Flaccus , Romeinse digter († 8 v.C. ).
1542 – Maria I van Skotland , Koningin van Skotland († 1587 ).
1626 – Koningin Christina van Swede († 1689 ).
1724 – Claude-Bénigne Balbastre , Franse komponis , orrelis , klavesimbelspeler en klavierspeler († 1799 )
1799 – Hans Dons de Lange , 'n Voortrekkerverkenner († 1861 ).
1864 – Camille Claudel , Franse beeldhoudster († 1943 ).
1865 – Jean Sibelius , Finse komponis († 1957 ).
1894 – James Thurber, Amerikaanse skrywer († 1961 ).
1901 – F.W. Boonzaier , Afrikaanse dramaturg († 1963 ).
1913 – Sir De Villiers Graaff , leier van die Verenigde Party (1956 tot 1977) († 1999 ).
1925 – Sammy Davis Jr. , Amerikaanse akteur, sanger († 1990 ).
1930 – Maximilian Schell , Oostenryks-Switserse akteur, filmregisseur, skrywer († 2014 ).
1940 – Louis Wilsenach , Suid-Afrikaanse skilder, digter, sendeling en baanbreker in die advertensiewese († 2020 ).
1943 – Jim Morrison , Amerikaanse sanger van die groep The Doors († 1971 ).
1946 – John Rubinstein , Amerikaanse akteur, komponis.
1952 – Patrick McKenzie , Suid-Afrikaanse politikus uit die bruin gemeenskap.
1966 – Sinéad O'Connor Ierse sanger en musikant († 2023 ).
1681 – Gerard ter Borch II , ook bekend as Gerard Terborch, 'n Nederlandse kunsskilder (* 1617 ).
1864 – George Boole , Engelse wiskundige (* 1815 ).
1895 – Théodore Hersart de la Villemarqué , Bretonse skrywer (* 1815 ).
1903 – Herbert Spencer , Engelse filosoof (* 1820 ).
1907 – Koning Oscar II van Swede (* 1829 ).
1933 – Karl Jatho , Duitse vliegtuigpionier en uitvinder (* 1873 ).
1954 – Ernest Brown Babcock , Amerikaanse plantgenetikus (* 1877 ).
1978 – Golda Meir , voormalige eerste minister van Israel (*1898 ).
1980 – John Lennon , Britse sanger en liedjieskrywer van die The Beatles (* 1940 ).
1994 – Antônio Carlos Jobim , Brasiliaanse liedjieskrywer, komponis en sanger (* 1927 ).
2016 – John Glenn , Amerikaanse ruimtevaarder , politikus en Marinierskorpsvegvlieënier (* 1921 ).
2019 – René Auberjonois , 'n Amerikaanse akteur en regisseur (* 1940 ).
2023 - Ryan O'Neal , Amerikaanse akteur (* 1941 ).
Wikimedia Commons bevat media in verband met 8 December .