Mithridates VI van Pontus rig in Anatolia 'n slagting aan. Ongeveer 80 000 Romeinse en Italiese burgers, slawehandelaars en belastinggaarders is dood.[2]
Ptolemeus X Alexander I word as farao afgesit en sy broer Ptolemeus IX keer uit ballingskap terug. Hy trou met Cleopatra Berenike (III) wat sy eie dogter is.[4]
↑ 3,03,1The Seleucid and Hasmonean Periods and the Apocalyptic Worldview Deel 88 of The Library of Second Temple Studies Lester L. Grabbe, Gabriele Boccaccini, Jason M. Zurawski, Bloomsbury Publishing, 2016, ISBN 0-567-66615-8, ISBN 978-0-567-66615-4