7de Laan
Voorkoms
7de Laan | |
Genre | Sepie |
---|---|
Geskep deur | Danie Odendaal |
Oorsprong | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans met Engelse onderskrifte |
Aantal episodes | ~5721 (op 26 Desember 2023) |
Produksie | |
Uitsending | |
Oorspronklike kanaal | SABC2 |
Oorspronklike lopie | 4 April 2000 – 26 Desember 2023 |
Webskakels | |
Amptelike webwerf |
7de Laan was 'n Suid-Afrikaanse televisiesepie in Afrikaans met Engelse onderskrifte. Die eerste uitsending was in April 2000 en is daagliks van Maandae tot Vrydae op SABC2 uitgesaai. Die laaste episode is op 26 Desember 2023 uitgesaai.
Lys van akteurs
[wysig | wysig bron]Die volgende akteurs het mees onlangs in Sewende Laan gespeel:
- Aggie Ngwenya-Meintjies (Mimi Mahlasela)
- Alexa Welman-Chauke (Carina Nel)
- Amorey Welman (Kristen Raath)
- Bonita Basson (Hildegardt Whites-Silkiewicz)
- Chris Welman (David Rees)
- Denzil Jonker (Jacques de Silva)
- DeWet Basson/Ben Cronjé (Dirk Stolz)
- Ivy Peterson (Nazli George)
- Lesedi Moloi (Keabetswe Motsilanyane)
- Mariaan Welman (Deirdre Wolhuter)
- Marvin Peterson (Duncan Johnson)
- Shady Vermeulen (Beata Bena Green)
- Tanya Visagie (Liezl de Kock)
- Tjattas Bothma (Rickus Strauss)
- Vanessa Meintjies (Ingrid Paulus)
- Werner Visagie (Zak Hendrikz)
Byspelers
[wysig | wysig bron]- Augusta Visagie (Hannelie Warren)
- Karmen Meintjies (Gabriella Linton)
- Siya (Nathi Msibi)
- Sudesh Reddy (Kyle Clark)
- Uys Visagie (Daniel Coetzee)
- Zee Guliwe (Ray Neo Buso)
Gasakteurs
[wysig | wysig bron]- Rickus Welman (André Lötter)
- CJ, Kayla en Lianie (nuwe familielede van Chris)
Voormalige karakters (akteurs wat onttrek het)
[wysig | wysig bron]
Gewese gasakteurs
[wysig | wysig bron]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Connie's back in Hillside tonight". Channel24 (in Engels). 24.com. 31 Oktober 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 10 Desember 2016.
- ↑ "Amor Vittone joins 7de Laan". Channel24 (in Engels). 24.com. 1 Desember 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Desember 2016.