7 Iris
Voorkoms
7 Iris tussen talryke sterre. | |
Ontdekking | |
---|---|
Ontdek deur | John Russell Hind |
Datum | 13 Augustus 1847 |
Kleinplaneet-benaming | (7) Iris |
Kleinplaneet-kategorie | Asteroïdegordel |
Etimologie | Iris (Griekse godin) |
Wentelbaaneienskappe | |
Epog 26 November 2005 | |
Afelium | 2,937 AE |
Perihelium | 1,833 AE |
Halwe lengteas | 2,385 AE |
Wentelperiode | 3,68 jaar (1 345,375 dae) |
Gem. omwentelingspoed | 19,03 km/s |
Gem. anomalie | 269,531° |
Baanhelling | 5,527° |
Lengteligging van stygende nodus | 259,727° |
Periheliumhoek | 145,440° |
Fisiese eienskappe |
|
Afmetings | 240 × 200 × 200 km[1] 225 × 190 × 190 km[2] 199.8 ± 10 km[3] |
Oppervlakte | 135 000 km2 |
Volume | 4 630 000 km3 |
Massa | 1,62 ± 0,09 ×1019 kg[1] |
Gem. digtheid | 3,21 ± 0,49 g/cm³[1] |
Rotasieperiode | 0,2975 dae[4] |
Rotasiespoed by ewenaar | 25,4 m/s |
Temperatuur | ~171 K maks.: 275 K ( 2 °C) |
Spektraaltipe: | S |
Skynmagnitude | 6,7[5][6] tot 11,4 |
Absolute magnitude | 5,51 |
Hoekgrootte | 0,32" tot 0,07" |
Iris (kleinplaneetnaam: 7 Iris) is ’n groot asteroïde in die asteroïdegordel. Dit is die vierde helderste voorwerp in die gordel en word geklassifiseer as ’n S-tipe asteroïde, wat beteken dit het ’n klipagtige samestelling. Dit het ’n groot helder streek in sy noordelike halfrond.[7] Dit is oor die algemeen baie helder en sy oppervlaksamestelling is waarskynlik ’n mengsel van nikkel-yster met magnesium-en-ystersilikate.
Iris het met opposisie ’n gemiddelde skynbare magnitude van 7,8, vergelykbaar met dié van Neptunus, en kan met die meeste opposisies met ’n verkyker gesien word. Dit is dan meestal helderder as die groter maar donkerder 2 Pallas.[8] Soms kan dit naby perihelium ’n magnitude van 6,7 bereik, wat helderder as 1 Ceres is.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 Jim Baer (2011). "Recent Asteroid Mass Determinations". Personal Website. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2019. Besoek op 14 September 2011.
- ↑ Kaasalainen, M.; et al. (2002). "Models of twenty asteroids from photometric data" (PDF). Icarus. 159 (2): 369. Bibcode:2002Icar..159..369K. doi:10.1006/icar.2002.6907. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 29 Junie 2011. Besoek op 20 Maart 2019.
- ↑ "JPL Small-Body Database Browser: 7 Iris" (in Engels). 17 Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Junie 2016. Besoek op 17 Maart 2009.
last obs
- ↑ "Planetary Data System Small Bodies Node, lightcurve parameters". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Junie 2006.
- ↑ Donald H. Menzel; Jay M. Pasachoff (1983). A Field Guide to the Stars and Planets (2nd uitg.). Boston, MA: Houghton Mifflin. p. 391. ISBN 0-395-34835-8.
{{cite book}}
: Onbekende parameter|last-author-amp=
geïgnoreer (hulp) - ↑ "Bright Minor Planets 2006". Kleinplaneetsentrum. Besoek op 21 Mei 2008.
- ↑ Hoffmann, M.; E. H. Geyer (1993). "Spots on 4-VESTA and 7-IRIS - Large Areas or Little Patches". Astronomy and Astrophysics Supplement. 101: 621. Bibcode:1993A&AS..101..621H.
- ↑ Odeh, Moh'd. "The Brightest Asteroids" (in Engels). Jordanian Astronomical Society. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Julie 2013. Besoek op 16 Julie 2007.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 7 Iris.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia